Home > Research > Publications & Outputs > Onverpersoonlikingstrategieë in Afrikaans

Electronic data

  • Onverpersoonlikingstrategiee in Afrikaans

    Rights statement: Copyright © 2021, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns:All rights reserved

    Accepted author manuscript, 1.12 MB, PDF document

    Available under license: CC BY: Creative Commons Attribution 4.0 International License

Links

View graph of relations

Onverpersoonlikingstrategieë in Afrikaans

Research output: Contribution to Journal/MagazineJournal articlepeer-review

Published

Standard

Onverpersoonlikingstrategieë in Afrikaans. / Breed, Adri; Van Olmen, Daniel; Chan, Jo-Ann.
In: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Vol. 61, No. 4-1, 01.12.2021.

Research output: Contribution to Journal/MagazineJournal articlepeer-review

Harvard

Breed, A, Van Olmen, D & Chan, J-A 2021, 'Onverpersoonlikingstrategieë in Afrikaans', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol. 61, no. 4-1. <https://journals.co.za/doi/10.17159/2224-7912/2021/v61n4-1a7>

APA

Vancouver

Breed A, Van Olmen D, Chan JA. Onverpersoonlikingstrategieë in Afrikaans. Tydskrif vir Geesteswetenskappe. 2021 Dec 1;61(4-1).

Author

Breed, Adri ; Van Olmen, Daniel ; Chan, Jo-Ann. / Onverpersoonlikingstrategieë in Afrikaans. In: Tydskrif vir Geesteswetenskappe. 2021 ; Vol. 61, No. 4-1.

Bibtex

@article{f98e5f92812a4a2bb8e6f44a70cdaa77,
title = "Onverpersoonlikingstrategie{\"e} in Afrikaans",
abstract = "Hierdie artikel ondersoek die verskillende strategie{\"e} wat Afrikaanse sprekers gebruik om aan te dui dat {\textquoteright}n konstruksie onpersoonlik is. Onpersoonlike konstruksies is konstruksies waar die (soms implisiete) subjek geparafraseer kan word as “mense in die algemeen”, “ {\textquoteright}n onbekende persoon” of “sommige mense”. Hierdie onderwerp het al baie aandag in die taalkundeliteratuur gekry, maar die fokus was meestal op {\textquoteright}n beperkte aantal onverpersoonlikingstrategie{\"e}, soos die gebruik van persoonlike voornaamwoorde (bv. Jy leef net een keer), onbepaalde voornaamwoorde (byvoorbeeld Iemand het my beursie gesteel!) en passiewe konstruksies (byvoorbeeld My kar is gesteel). Volgens ons kan di{\'e} nou fokus in die literatuur toegeskryf word aan die feit dat die navorsingsmetodes (byvoorbeeld korpusstudies en vraelyste) wat tot op hede gebruik is om onverpersoonlikingstrategie{\"e} te ondersoek, navorsers slegs in staat stel om op deduktiewe wyse na die strategie{\"e} te kyk. Tot op hede is daar nog nie {\textquoteright}n studie uitgevoer om te bepaal i) watter verskillende moontlike onverpersoonlikingstrategie{\"e} deur Afrikaanse sprekers aangewend kan word nie, en ii) of daar bepaalde voorkeure vir sprekers bestaan oor watter strategie{\"e} om te gebruik in die verskillende en onderskeibare onpersoonlike kontekste. Hierdie ondersoek beantwoord hierdie twee vrae deur die resultate van {\textquoteright}n visuele vraelys – wat aan ongeveer 450 Afrikaanssprekende respondente gegee is om te beantwoord – te bestudeer.",
keywords = "memslike onpersoonlike voornaamwoord, eksistensieel, impersonalisation strategy, agenslose passief, universeel, impersonalisation, onverpersoonlikingstrategie, Existential, onpersoonlik, onverpersoonliking",
author = "Adri Breed and {Van Olmen}, Daniel and Jo-Ann Chan",
note = "Copyright {\textcopyright} 2021, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns:All rights reserved",
year = "2021",
month = dec,
day = "1",
language = "Other",
volume = "61",
journal = "Tydskrif vir Geesteswetenskappe",
issn = "0041-4751",
publisher = "South African Academy for Science and the Arts",
number = "4-1",

}

RIS

TY - JOUR

T1 - Onverpersoonlikingstrategieë in Afrikaans

AU - Breed, Adri

AU - Van Olmen, Daniel

AU - Chan, Jo-Ann

N1 - Copyright © 2021, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns:All rights reserved

PY - 2021/12/1

Y1 - 2021/12/1

N2 - Hierdie artikel ondersoek die verskillende strategieë wat Afrikaanse sprekers gebruik om aan te dui dat ’n konstruksie onpersoonlik is. Onpersoonlike konstruksies is konstruksies waar die (soms implisiete) subjek geparafraseer kan word as “mense in die algemeen”, “ ’n onbekende persoon” of “sommige mense”. Hierdie onderwerp het al baie aandag in die taalkundeliteratuur gekry, maar die fokus was meestal op ’n beperkte aantal onverpersoonlikingstrategieë, soos die gebruik van persoonlike voornaamwoorde (bv. Jy leef net een keer), onbepaalde voornaamwoorde (byvoorbeeld Iemand het my beursie gesteel!) en passiewe konstruksies (byvoorbeeld My kar is gesteel). Volgens ons kan dié nou fokus in die literatuur toegeskryf word aan die feit dat die navorsingsmetodes (byvoorbeeld korpusstudies en vraelyste) wat tot op hede gebruik is om onverpersoonlikingstrategieë te ondersoek, navorsers slegs in staat stel om op deduktiewe wyse na die strategieë te kyk. Tot op hede is daar nog nie ’n studie uitgevoer om te bepaal i) watter verskillende moontlike onverpersoonlikingstrategieë deur Afrikaanse sprekers aangewend kan word nie, en ii) of daar bepaalde voorkeure vir sprekers bestaan oor watter strategieë om te gebruik in die verskillende en onderskeibare onpersoonlike kontekste. Hierdie ondersoek beantwoord hierdie twee vrae deur die resultate van ’n visuele vraelys – wat aan ongeveer 450 Afrikaanssprekende respondente gegee is om te beantwoord – te bestudeer.

AB - Hierdie artikel ondersoek die verskillende strategieë wat Afrikaanse sprekers gebruik om aan te dui dat ’n konstruksie onpersoonlik is. Onpersoonlike konstruksies is konstruksies waar die (soms implisiete) subjek geparafraseer kan word as “mense in die algemeen”, “ ’n onbekende persoon” of “sommige mense”. Hierdie onderwerp het al baie aandag in die taalkundeliteratuur gekry, maar die fokus was meestal op ’n beperkte aantal onverpersoonlikingstrategieë, soos die gebruik van persoonlike voornaamwoorde (bv. Jy leef net een keer), onbepaalde voornaamwoorde (byvoorbeeld Iemand het my beursie gesteel!) en passiewe konstruksies (byvoorbeeld My kar is gesteel). Volgens ons kan dié nou fokus in die literatuur toegeskryf word aan die feit dat die navorsingsmetodes (byvoorbeeld korpusstudies en vraelyste) wat tot op hede gebruik is om onverpersoonlikingstrategieë te ondersoek, navorsers slegs in staat stel om op deduktiewe wyse na die strategieë te kyk. Tot op hede is daar nog nie ’n studie uitgevoer om te bepaal i) watter verskillende moontlike onverpersoonlikingstrategieë deur Afrikaanse sprekers aangewend kan word nie, en ii) of daar bepaalde voorkeure vir sprekers bestaan oor watter strategieë om te gebruik in die verskillende en onderskeibare onpersoonlike kontekste. Hierdie ondersoek beantwoord hierdie twee vrae deur die resultate van ’n visuele vraelys – wat aan ongeveer 450 Afrikaanssprekende respondente gegee is om te beantwoord – te bestudeer.

KW - memslike onpersoonlike voornaamwoord

KW - eksistensieel

KW - impersonalisation strategy

KW - agenslose passief

KW - universeel

KW - impersonalisation

KW - onverpersoonlikingstrategie

KW - Existential

KW - onpersoonlik

KW - onverpersoonliking

M3 - Journal article

VL - 61

JO - Tydskrif vir Geesteswetenskappe

JF - Tydskrif vir Geesteswetenskappe

SN - 0041-4751

IS - 4-1

ER -